Karel Lucien Bonaparte

Karel Lucien Bonaparte
Karel Lucien Bonaparte in 1849
Gebore
Karel Lucien Julius Laurens (Jules Laurent Lucien) Bonaparte

24 Mei 1803
Sterf29 Julie 1857
NasionaliteitVlag van Frankryk Frankryk
BeroepOrnitoloog, politikus
Bekend virNeef van keiser Napoleon I

Karel Lucien Bonaparte (ook Karel Luciaan, in Frans, Charles, maar Carlo genoem) (Parys, 24 Mei 1803 – aldaar, 29 Julie 1857) was die 2de vors van Canino en Musignano, asook 'n Franse ornitoloog en politikus. Hy was 'n seun van Lucien Bonaparte (1775–1840) en Alexandrine de Bleschamp (1778–1855). Lucien was 'n jonger broer van keiser Napoleon Bonaparte (1769–1821), Karel Lucien was dus sy neef.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne